June Foray

June Foray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam June Lucille Forer
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1929–2014[1][2]
Internet-rolprentdatabasis-profiel

June Foray (18 September 1917 – 26 Julie 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Who Framed Roger Rabbit (1988) en Mulan (1998), en in die televisiereeks The Bullwinkle Show (1961).

  1. Carlson, Michael (30 Julie 2017). "June Foray obituary". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Augustus 2019. Besoek op 19 Maart 2018.
  2. Seitz, Matt Zoller (27 Julie 2017). "June Foray Was One of the Greatest Voice Actors of All Time". New York Magazine (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2019. Besoek op 19 Maart 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy